send link to app

Baba & Kleuter app for iPhone and iPad


4.4 ( 544 ratings )
Lifestyle Newsstand
Developer: Zinio Pro
Free
Current version: 2.0.3, last update: 6 months ago
First release : 05 Nov 2019
App size: 84.21 Mb

Baba & Kleuter is die enigste Afrikaanse ouerskaptydskrif in die land. Mas wat net die beste vir hul kinders wil hê maak staat op ons vir raad en inligting. Ons is passievol oor ouerskap en maak ma-wees makliker vir jou. Baba & Kleuter is`n ouerskaptydskrif wat alles dek van swangerskap tot en met graad een. Ons inspireer ons lesers met deeglike, inspirerende artikels om beter ouers te wees en hul kinders met selfvertroue groot te maak. Ons skep `n gemeenskap van oopkop Afrikaanse ouers wat almal glo in heilsame gesinne waar elke gesinslid hom- of haarself ten volle kan uitleef. Lees Baba & Kleuter, en jy sal klaar soos n beter ouer voel.

Pryse vir subskripsies:
• 1 jaar subskripsie (6 uitgawes)= 249.99 ZAR, word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.

As jy deur iTunes ʼn aankoop doen, sal jou rekening gedebiteer word wanneer die aankoop bevestig is.
Jou subskripsie sal outomaties hernu word indien jy dit nie afskakel 24 uur voor jou intekening opgehou het nie. Jy kan die outomatiese hernu-funksie enige tyd afskakel in iTunes.
Jy kan jou subskripsie bestuur deur jou rekeningstelling nadat jy die aankope op jou toestel gedoen het.
Geen kansellasie van die huidige subskripsie word toegelaat tydens die aktiewe subskripsie-tydperk nie.

Privacy Policy: https://www.media24.com/privacy-policy/
Terms of Use: https://www.24.com/gebruikersvoorwaardes.html